Creative Living

Expect the unexpected from Creative Living. 

Founded by Soret Visagie in 2015, she had to include a deli range as her love for cooking & exploring different taste sensations have wowed her family & friends on many occasions. 

Her Merlot & Blackberry Jelly started with growing Blackberries from plants she inherited from her father, Frans, who used to farm with predominantly Raspberries & Blackberries in the Eastern Free State. 

With a true passion for growing plants, passed down from both her grandmothers, Soret set out to produce a truly unusual & unique product.

The Merlot she used in production is organic, and she used a truck load. (around 10 bottles of Merlot per kilogram of Blackberries!)

The result is a truly unique mind blowing Merlot-Berry sensation. 

 

Dukkah 

Dukkah (of Duqqa) is ‘n Egiptiese bederf wat bestaan uit ‘n kombinasie van neute, kruie en speserye. Daar is verskeie kombinasies aanlyn te siene.

Ek bedien dit graag saam met ‘n kaasbord, en is ook heerlik saam met ‘n platbrood, balsamiese asyn en olyfolie.

Hierdie combo is beslis vir die outjies wat hou van ‘n smaak sensasie 😊 

Dukkah:

  • 30ml Sesam Saad
  • 5ml Koljander Saad
  • 2,5ml Vinkel Saad
  • 2,5ml Komyn Saad

Maak die sade warm in ‘n droe pan. Wees versigtig om dit nie te brand nie. Sodra jy die geure ruik kan jy dit afhaal en laat afkoel. 

  • ½ k Neute (Ek het grondbone gebruik)

Voeg die neute by die Sade en maal dit in ‘n voedselverwerker. 

Sprinkel dit RUIM bo-op ‘n kaasbeskuitjie, jou gunsteling kaas en bedruip my Merlot & Blackberry Jelly bo-oor. 

Jy gaan jou vingers afvreet! 

PS:

Vir ‘n lekker variasie, meng die dukkah saam die volgende of skep dit in lae:

  • 125 ml Maaskaas
  • 1 e Ordentlike Heuning
  • 1 e Suurlemoensap