Brandwaterkom Brandewyn

58 items left

BRANDWATERKOM

PREMIUM BRANDEWYN

Ernstige brandewyn drinkers is nie noodwendig fynproewers nie. Waneer 'n paar van hierdie slim manne besluit hulle is opsoek na 'n alternatief tot wat op rakke beskikbaar is, gaan klop hulle aan by die beste van die beste. Suid Afrika se legendariese brandewyn meester Kobus Gelderblom is genader en is verantwoordelik vir die inhoud van hierdie bottle nektar.
NIE TE SOET NIE, NIE TE SKERP NIE - NET SOOS ONS HOM WOU GEHAD HET.
Box of 6

Type: Brandy