Dukkah

CL-Dukkah

Dukkah (of Duqqa) is ‘n Egiptiese bederf wat bestaan uit ‘n kombinasie van neute, kruie en speserye. Daar is verskeie kombinasies aanlyn te siene.

Ek bedien dit graag saam met ‘n kaasbord, en is ook heerlik saam met ‘n platbrood, balsamiese asyn en olyfolie.

Hierdie combo is beslis vir die outjies wat hou van ‘n smaak sensasie 😊

15 items left


Collections: Creative Living

Type: Jelly


Related Items